Agt uit tien huurders betaal getrou, maar huurgeld styg stadiger

Loading player...
Die kredietburo TPN het onlangs sy kwartaalikse residensiële huurmonitor bekend gemaak, die bemarkingsdirekteur van TPN, Waldo Marcus gesels hieroor.
28 Oct 2024 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min