’n Paar Afrikaners en ’n Skot stap by die Royal Hotel in, en Sanlam is kort daarna gebore

Loading player...
Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam lewensversekering en spaarprodukte gesels oor die geskiedenis van Sanlam.
4 Nov 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min