Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies-strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
22 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min