Namibië baklei ook teen Starlink

Loading player...
Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Starlink se probleme in Namibië en Australiërs wat beplan om almal onder 16 te verbied om sosiale media te gebruik.
29 Nov 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min