Die wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking

Loading player...
Prof. Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmeyr gesels oor die wysigingswet op gelyke indiensneming.
3 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min