Capespan voer nou deur Walvisbaai uit

Loading player...
Charl du Bois, besturende direkteur van Capespan bespreek hulle planne met die uitvoere van tafeldruiwe.
3 Dec 2024 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min