Dié bank se kliënte is baie gelukkig

Loading player...
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor 'n indeks deur DataEQ wat onthul hoe verbruikers oor Suid-Afrika se groot banke voel.
5 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min