Wat gaan volgende jaar met kripto gebeur?

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor die jongste neigings in die kriptomark en wat ons in 2025 kan verwag.
11 Dec 2024 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Iran-oorlog kan boere eerste hárd slaan

Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA, gesels oor die moontlike impak van die Iran-oorlog en stygende oliepryse op Suid-Afrika se landbousektor en die vooruitsigte vir boere.
10 Mar 11AM 4 min