Naamsa wil vanjaar 100 laaistasies vir elektriese voertuie uitrol

Loading player...
Anton Smalberger van Toyota Suid-Afrika gesels oor die uitrol van laaistasies vir elektriese voertuie.
9 Jan 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min