AKADEMIA - Fanus Pienaar gesels met Therese d’Assonville (Juniorbemarkingsadviseur by Akademia) 15-01-25

Loading player...
Is een van jou nuwejaarsvoornemens om vanjaar studies aan te pak? Terwyl meeste openbare hoëronderwysinstellings se aansoeke reeds gesluit is, bied Akademia jou steeds die geleentheid om in 2025 jou studiereis te begin. Besoek www.akademia.ac.za vir meer inligting
15 Jan 2025 Afrikaans South Africa Marketing

Other recent episodes

PS Branded - Anton Olwage gesels met Quintin Jenkings 04-03-26

Anton Olwage met Quintin Jenkings van PS Branded, ’n toonaangewende vervaardiger van gebrandmerkte tekstiel- en promosieprodukte sedert 1989. Hulle fokus sterk op kwaliteit, bekostigbaarheid en tegnologiese kundigheid. Van gazebo’s, baniere en vlae tot Portabellas, industriële dekor en meubels – alles word plaaslik vervaardig met moderne druktegnologie. Quintin verduidelik hoe PS…
4 Mar 8 min