Donald Trump se ongelooflike Dag 1

Loading player...
Donald Trump het gister uitvoerende bevele onderteken. Dawie Roodt, stigter en hoofekonoom van die Efficient-groep, bespreek wat vir hom uitgestaan het.
21 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min