Boere moet dalk sertifikate hê om brandstof op hul plase te berg

Loading player...
Annelize Crosby, hoof van regsintelligensie by Agbiz, gesels oor 'n moontlike sertifikaat vir die berging van brandstof op plase.
21 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min