Die rand wen weer veld

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS deel sy insig oor wat Donald Trump se tariewe-aankondig kan beteken vir SA, die goudprys se beweging, en die WEF-beraad.
22 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min