Inflasie onder beheer en kan rentekoersverlagings versnel

Loading player...
Onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek Suid-Afrika se inflasiesyfer en die hoofredes wat moontlik tot 'n verlaging in rentekoerse kan lei.
22 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min