Gesondheidsake: 🧐Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? 22 Januarie 2025

Loading player...
🌟 2025: 'n Jaar van Nuwe Prioriteite en Gesonde Gewoontes! 🌟
Welkom by die eerste GESONDHEIDSAKE episode van 2025! 🕰️ Vandag gesels Danny en Gerda oor iets wat baie van ons al oorweeg het: hoe ons ons tyd in die nuwe jaar anders kan spandeer.
🧐 Waar kom hierdie gejaagde lewe vandaan? Gerda deel insig oor hoe moderne tegnologie en ons besige samelewing ons gesondheid en lewenstyl beïnvloed – en hoe ons dalk kan terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes. Weet jy dat mense voor die era van horlosies en gloeilampe gemiddeld 11 ure per nag geslaap het? Nou kry ons gemiddeld net 7 ure! 😴
Gevoel dat jy dalk oorwerk en oorhaastig is? Ontdek hoe jou liggaam, siel en gees deur hierdie moderne "haas" beïnvloed word. 🧘‍♀️✨
🎧 Skakel in, luister en leer hoe om gesonder besluite in 2025 te maak! #TydBestuur #SFMGesondheidsake
23 Jan 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026

Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter ná ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek hoe…
27 May 16 min

Gesondheidsake: Die Krag van Suurstof en Osoon - 06 Mei 2026

🌬️Maak Asemhaal Makliker – Die Krag van Suurstof en Osoon 🌬️ Hierdie week op Gesondheidsake het Christine van TLC gesels oor iets wat elke mens elke oomblik doen… asemhaal. Maar haal ons reg asem? 🤔 Ons kyk na: ✅ Hoekom suurstof só belangrik is vir energie en welstand ✅ Wat…
7 May 13 min

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min