Hoe suksesvol is die elektrisiteit-toetsprojek by die Dr Beyers Naudé- munisipaliteit?

Loading player...
Samantha Graham-Maré, die adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, gesels oor die toetsprojek by die Dr. Beyers Naudé-munisipaliteit.
23 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min