Hoeveel duurder is dit om ’n huis te bou as om een te koop?

Loading player...
Erwin Rode, uitvoerende hoof van Rode & Genote, deel sy insigte oor die verskil tussen die bou van 'n huis en die koop daarvan.
23 Jan 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min