Wat moet die regering doen om eiendom te onteien?

Loading player...
Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs die omstrede Onteieningswet onderteken. Dr. Reghard Brits, direkteur by Brits Dreyer Inc. en buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), verduidelik wat die wet behels en hoe dit toegepas gaan word.
28 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min