Waaroor gaan die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond?

Loading player...
Janse Rabie, uitvoerende hoof van natuurlike hulpbronne by Agri SA, gesels oor die nuwe Wet op die Bewaring en Ontwikkeling van Landbougrond.
28 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min