Gesondheidsake: Hoe spandeer jy jou tyd? 29 Januarie 2025

Loading player...
⏳ Voortsetting: Hoe spandeer jy jou tyd?
Verlede week het Danny en Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos gesels oor ons gejaagde lewe en hoe moderne tegnologie ons gesondheid beïnvloed. Hierdie week gaan die gesprek voort!
Hoe kan ons terugkeer na eenvoudiger, gesonder gewoontes?🤔
Voel jy oorwerk en oorhaastig? Kom luister saam en ontdek hoe jy balans kan herstel! Luister gerus weer🔊👇:
29 Jan 2025 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Vitamiene, Minerale & Jou Liggaam - 01 April 2026

Ons liggaam werk soos ’n fyn ingestelde orkes – en vitamiene en minerale is die sleutel tot balans en goeie funksionering. 💡 In hierdie gesprek kyk ons na: Brein & senuweestelsel – B-vitamiene vir energie, fokus en gemoed Hart & bloedvate – Magnesium en Omega-3 vir ’n gesonde hart Immuunstelsel…
3 Apr 13 min

Gesondheidsake: 🧴 Jou vel vertel ’n storie 04 Maart 2026

Hierdie week in Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Hartenbos Apteek oor hoekom jou vel dikwels ’n teken is van wat binne-in jou liggaam aangaan. Aknee, rooiheid, droë vel of selfs bros naels kan soms verband hou met hormone, inflammasie, voedingstekorte of stres. Daarom moet ons nie net vra…
5 Mar 12 min