Gaan kripto en KI ons banke binnekort laat “verdwyn”?

Loading player...
Verskeie luisteraars is bekommerd dat banke weens kripto en KI gaan misluk en verdwyn. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte.
29 Jan 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min