Die PACE Foundation is vanjaar se Kloppers Marathon begunsdigde

Loading player...
Die 34ste Kloppers Marathon vind die 8ste Februarie 2025 in Bloemfontein plaas en vanjaar se begunsdigde is die PACE foundation. Voorsitter Dewald Fourie sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hoe hulle gesinne wat deur trauma geraak waard, by staan, waar hul organisasie begin het en hoe jy berokke kan raak. Tydens vanjaar se Kloppers Marathon kan jy R50 by jou inskrywing sit om die PACE Foundation te ondersteun. Lees meer op hul Facebook blad: https://www.facebook.com/thepacefoundationbloemfontein/
4 Feb 2025 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min