Trump-bevel is nie 'n krisis nie

Loading player...
Goolam Ballim, hoofekonoom en navorsingshoof van die Standard Bank-groep, gesels oor Trump se uitvoerende bevele.
11 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min