Die JSE stoom voort

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag, en Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die JSE se hulpbronindeks en die verkoop van Inverroche.
12 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min