Neal Froneman lê die tuig neer

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag en Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor Neal Froneman wat Sibanye verlaat, asook South32 en British American Tobacco se finansiële resultate.
13 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min