Energie oplossings, vloot bestuur en drukkers, steeds Nashua se besigheid in Bloemfontein

Loading player...
Nashua Bloemfontein se takbestuurder Jurie Schoeman sowel as Wayne Chowles in Verkope, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul vennootskap met Apple, hul oplossings vir stygende energie pryse en ook hul leuse “Total workspace solutions” om jou besigheid met hul 7 takke te dien. Kontak hulle gerus by 051 410 7000.
18 Feb 2025 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min