Rekordhoogtepunt vir die JSE

Loading player...
Henco Kruger lewer die markverslag, en Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor die JSE se rekordhoogtepunt en Kumba se finansiële resultate
18 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min