Kleuterzone se Bougas reageer op kommer oor sakemodel

Loading player...
Anthonie Bougas, stigter van KleuterZone, reageer op die kommer oor hul sakemodel, en Dawie Klopper, welvaartbestuurder en beleggingsekonoom by PSG Wealth, verduidelik hoe 'n kleuterskool se sakemodel werk.
18 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min