Be Human Middelwater buite Bloemfontein, soveel meer as wat jy verwag!

Loading player...
Daar is ‘n 18 putjie golfbaan met ‘n kuierwa, verskeie opsies vir troues en konferensies en natuurlik hope vermaak vir oud en jonk. Anien van Jaarsveld van Be Human Middelwater sluit by Yolanda Maartens aan om oor al die ontwikkeling te gesels en vertel ook hoe hul buitelug geriewe perfek is vir wat ookal volgende in jou lewe gebeur! Find hulle op Facebook of besoek www.be-human.co.za
19 Feb 2025 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min