PACOFS Spotlight 19 Februarie 2025

Loading player...
Die PACOFS Spotlight is ‘n vertoonvenster vir geleenthede uit die hart van die uitvoerende kunste in die Vrystaat, elke Woensdag om 09:45 saam met Yolanda Maartens op OFM. Hierdie week is die kollig op die produksie ‘Wildste-Woesterste-Westererstestesteste-Storie.....Ooit!’ so wel as die enkele vertoning van 'Fragmented'. Kaartjies vir die produksies is beskikbaar by Webtickets of die PACOFS-besprekingskantoor by 051 447 7771.
19 Feb 2025 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min