Staatsamptenare kry van 1 April ’n verhoging van 5,5%

Loading player...
Dr. John Wentzel, uitvoerende hoof van Adcorp, gesels oor staatsamptenare se loonverhoging.
20 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min