SunSA Solar het die oplossing vir jou stygende krag uitgawes

Loading player...
Elektrisiteitspryse styg weer 1 April 2025 en beurtkrag is weer terug. Een oplossing is beslis sonkrag. Sven Hansen en Kobus Laubscher van SunSA Solar sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die opsies wat hulle het vir jou huishouding, besighede en die landbousektor. Dit wat jy tans aan krag spandeer kon al moontlik jou sonkrag installasie gedek het. Kontak hulle gerus by www.sunsa.co.za
25 Feb 2025 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min