Jy kry pakslae as jy die mark teleurstel

Loading player...
Wilhelm Hertzog, portefeuljebestuurder by Rozendal Partners, gesels oor Spar se handelsverklaring en Truworths se finansiële resultate.
27 Feb 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min