Kenners antwoord luisteraarsvrae

Loading player...
Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, en Rita Cool, hoof van individuele adviesstrategie by Alexforbes, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak.
28 Feb 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min