Discovery Bank lank voor sy sakeplan winsgewend

Loading player...
Adrian Gore, die uitvoerende hoof van Discovery gesels oor die groep se fiansiële resultate en sê Discovery Bank is winsgewend en het nie meer kapitaal nodig nie.
4 Mar 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Die eerste kernkrag-vragskip is op die horison

Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor die gebruik van tegnologie in Iran en ’n nuwe kernkrag-vragskip wat op die horison is.
9 Mar 12PM 6 min