Eerste likwidasie-aansoek teen KleuterZone

Loading player...
Een van KleuterZone se beleggers het 'n dringende likwidasie-aansoek ingedien. Mathys Krog van Mathys Krog Prokureurs verteenwoordig die belegger en gesels met Ryk van Niekerk oor die aansoek.
13 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min