Kontant is koning, maar bestuur die risiko’s

Loading player...
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, gesels oor die risiko's wat gereeld misgekyk word en die geleenthede wat verlore gaan as gevolg van kontant wat nie op sinvolle maniere belê word nie.
18 Mar 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min