Chanté Grainger n nuwe gesig in Skemergrond!

Loading player...
“Daar gaan definitief baie drama Gemoedsdrif toe kom!” 🎭

Chanté Grainger, die talentvolle aktrise van Arendsvlei en Suidooster, maak Dinsdag haar verskyning as Kirby, 'n vreeslose jong vrou met 'n goeie hart, maar vasgevang in 'n moeilike situasie. Haar dinamiese rol bring pret én hartseer saam, en sy kan nie wag om haar avontuur te deel nie!

📺 Skemergrond: Maandae tot Donderdae om 19:30 op kykNET&kie!
19 Mar 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Tina Kruger gesels alles Silwerskermfees 2025: Waar stories en talent ontmoet

Silwerskermfees 2025: ’n Viering van Afrikaanse film, nuwe talent en storievertelling. Die fees bied ’n samevoeging van kort- en vollengte films, meesterklasse, paneelbesprekings en werkswinkels om filmmakers te ondersteun en te leer. Hoogtepunte sluit die Silwermark, waar konsepte aan kykNET en Showmax voorgelê kan word, en die Silwerskermtoekennings, waar die…
25 Jun 1PM 8 min