Ideale ligging en uitstekende gesondheidsorgdienste wag op pasiënte by Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal

Loading player...
Ervaar die toonbeeld van gesondheidsorg uitnemendheid by Busamed Bram Fischer Privaat Hospitaal in Bloemfontein. As 'n trotse lid van die gewaardeerde Busamed-groep, en die 2024-hospitaal van die jaar-wenner, is hul 110-bed-fasiliteit 'n baken van wêreldklas mediese dienste, wat beide die plaaslike gemeenskap en individue uit die breër Bloemfontein-area bedien. Bemarkingsbestuurder Karlien van Tonder kuier saam met Yolanda Maartens tydens Mid-Morning Magic om oor die hospitaal se ideale ligging en premium dienste te gesels.
26 Mar 2025 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min