Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?

Loading player...
Nova het onlangs sy finansiële resultate bekend gemaak, wat toon dat die maatskappy se finansiële posisie verswak het en dat dit bankrot is. Jean-Pierre Tromp, trustee van die Nova-skuldbrieftrust, deel sy insigte.
25 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min