Wat is op die rand-KI?

Loading player...
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, verduidelik wat op die rand-kunsmatige intelligensie behels.
31 Mar 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min