Private spelers gaan transmissielyne bou

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport, gesels oor die private sektor se deelname aan die uitbreiding van die transmissielyne in die land.
2 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min