Maak 2026 jou jaar met Akademia as jou studie vennoot!

Loading player...
Wil jy in 2026 studies aanpak? Akademia het goeie nuus vir jou! Studieaansoeke is nou oop. Carmen Pienaar, bemarkingsadviseur by Akademia, sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hoe om volgende jaar een vir die boeke te maak by hul 5 fakulteite. Daar is ook ‘n aanlyn inligtingsessie om al jou vrae te vra. Besoek gerus www.akademia.ac.za
8 Apr 2025 8AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min