Watter landbousektore gaan die hardste deur Trump se tariewe geslaan word?

Loading player...
Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), bespreek die impak van die VSA se tariewe op die landbousektor.
8 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min