Die held van die Kgetlengrivier-munisipaliteit

Loading player...
Sakeman Willie Jones gesels oor die pogings van inwoners en sake-eienaars in die Kgetlengrivier-munisipaliteit om die verval van die dorp te keer.
10 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min