Lottoland bring individue en dorpe nader aan hul drome

Loading player...
Lottoland.co.za is ‘n weddenskaps platform waarop jy kan wet op internationale loterye. Jy staan dus ‘n kans om nie net miljoene nie maar miljarde in jou sak te steek! Hoofbemarkingsbeampte van Lottoland, Maryke Haywood sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor hul veilige platform en ook hoe hulle dorpe dwars oor die land help met hul TV program.
14 Apr 2025 6AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min