Tshwane wil verlate geboue onteien en herontwikkel

Loading player...
Die Tshwane-metro se burgemeesterskomiteelid vir korporatiewe en gedeelde dienste, Kholofelo Morodi, verduidelik hoe die stad verlate geboue wil onteien en herontwikkel.
14 Apr 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min