Verbeter jou algemene fiksheid en rehabilitasie met HESP PODS

Loading player...
HESP PODS is slim reaksieligte wat reaksietyd, fokus en prestasie verbeter – perfek vir sport, skool, rehabilitasie of algemene fiksheid. Reaksietyd word beïnvloed deur konsentrasie, gesonde senuweeselle en hoe vinnig jou brein sensoriese inset verwerk. Deur hierdie prosesse te verbeter, reageer jy vinniger en presteer jy beter. Kinders, atlete en selfs bejaardes gebruik dit reeds met sukses. Direkteur Melton van der Merwe sluit by Yolanda Maartens aan om te gesels oor die verskeie voordele van die pods en om hul spesiale aanbod aan luisteraars bekend te maak. Besoek gerus www.hesppods.co.za vir meer inligting.
15 Apr 2025 4AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Dapper McKenzie deel haar storie

McKenzie Bradfield van Welkom, is net 11 jaar oud en vertel met dapperheid hoe skielike gehoorverlies haar wereld verander het.
2 Mar 11AM 3 min

'n Nuwe wêreld vir SW Saunders

Ma Janeke Saunders van Jan Kempdorp vertel hoe ‘n nuwe wereld oop gegaan het vir haar seuntjie SW wat vanjaar ook Gr 1 in ‘n hoofstroom skool kon begin.
2 Mar 8AM 4 min