ASP Isotopes wil ook op die JSE handel dryf

Loading player...
Paul Mann, medestigter en uitvoerende hoof van ASP Isotopes, gesels oor hulle notering op die JSE.
29 Apr 2025 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min