Sun International was ’n pionier in Suid-Afrika se gasvryheidsbedryf

Loading player...
Anthony Leeming, uittredende uitvoerende hoof van Sun International, gesels oor die geskiedenis van die maatskappy.
5 May 2025 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Jannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Nico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. .
6 Mar 10AM 16 min